Land for sale in Saldanha - South Africa

12 其他人也看了

24.10.2016 更新 (萨尔达尼亚, 南非)
  •   價格: 82619 CNY

詳細資訊

參考編號 97499
Land for sale in Saldanha - South Africa.
Come and build your oun 'Huisie by die se' at Saldanha. Hierdie pragtige erf is in goed omheide area gelee. Alle huise rondom is nuut. Dit is eie titel, al wat van u verwag word is dat die huis soos die bestaande huisplanne moet lyk. Daar kan 2 of 3 slaapkamer, enkel of dubbel verdieping met een of twee motorhuis gebou word. Geen mmandelikse heffings is van toepassing nie, u betaal slegs die normale erf belasting. Die erf is binne loopafstand van die see gelee. Net 'n lekker stappie as u wil gaan visvang, op die stand gaan stap of met die hond by die see gaan stap. Die area is reeds omring met hoe mure en paaie is uitgele. Saldanha is slegs 120 km vanaf Kaapstad, wat dit ideaal maak om hier te bele in 'n strandhuis. Langebaan is minders as 20 km en tussen Saldanha en Vredenburg is 'groot Mall met al die bekende groot winkels Saldanha has its own drs. shops, post office. West Coast Mall is only 12 km away Langebaan 20 km


房屋資訊可能變動,本網站不對其準確性承擔任何責任。欲查看更多詳細資訊,請聯繫房地產中介。為了維護您的權益,請勿在簽署協議之前提前轉帳付款。

Detail Info_zr Detail Info_zr

Land lot_zr: 282 m2
Loading map..._zr