Land for sale in Hartbeespoort - South Africa

12 其他人也看了

24.10.2016 更新 (哈特比斯普特, 南非)
  •   價格: 2541754 CNY

詳細資訊

參考編號 82281
Land for sale in Hartbeespoort - South Africa.
23 HA OF GOOD DEVELOPMENT LAND IN HARTBEESPOORT , ON THE SERVICES LINE OF THE TOWN. Die grond is agter Xanadu gele en is in die lyn van die huidige dienste. Die dorp kan op die oomblik slegs daardie kant toe uitbrei. Die oorhoofse kraglyn loop parralel met die grond. Daar is n boorgat op die grond met sterk water. Die grond is uitstekend vir n tweede tipe Xanadu ontwikkeling. Die baie bekende Jasmyn is ook 'n hanetree vanaf die grond. 'n Baie gewilde plek vir almal veral oor naweke, daar word alles verkoop, soos vleis, groente, vrugtekaas wat hulle self maak, brode en allerlei heerlike gebak, handwerk asook 'n gesondheidswinkeltjie. 'n Koffiewinkel, boekwinkel en ook 'n restuarant vir die hongeres. Die uitsig is asemrowend en die tuine is pragtig regdeur die jaar. Daar is ook stalletjies wat allerhande handwerk produkte verkoop asook heerlike koffie en tuisgemaakte eetgoedjies. Daar is ook baie besienswaardighede in Harties nie vr daarvandaan. Hierdie is 'n goeie belegging in 'n baie besige en gewilde vakansiedorp. Almal soek 'n plekkie daar. Die grond is naby Doxa Deo skool gele en naby die besigheidsgebied en Pretville en op die Pretoriapad asook Lanseriapad.


房屋資訊可能變動,本網站不對其準確性承擔任何責任。欲查看更多詳細資訊,請聯繫房地產中介。為了維護您的權益,請勿在簽署協議之前提前轉帳付款。

附近地點 附近地點

學校: Yes_zr
Loading map..._zr