House for sale in Saldanha - South Africa

12 其他人也看了

24.10.2016 更新 (萨尔达尼亚, 南非)
  •   價格: 135354 CNY

詳細資訊

參考編號 97432
House for sale in Saldanha - South Africa.
Groot boomryke erf, baie naby die see gelee. Hierdie erf is baie privaat en windbeskud. 2 Kante van die erf het reeds mure om en erf is reeds skoongemaak. Planne is reeds vir die huis deur 'n argitek opgetrek en is beskikbaar op aanvraag. Erf is ook reeds skoongemaak. Net reg om te begin bou. Hierdie erf is iets besonders want dit kyk op 'n dammetjies wat gereeld deur eende en water voels besoek word. Met die perdekampe waarin perde aangehou word voel dit of u op 'n plaas woon. Tog is dit net 'n paar meter van die see. U sal deel wees van die Blouwateroord wat bestaan uit 'n ou plaas wat in erwe opgedeel is. 'n Restaurant is ook in die oorde gelee. Daar word beheer toegepas en u het toegang tot u eiendom deur 'n hek wat elektronies beheer word. Kom ervaar hier die rustigheid van Saldanha Dr, winkels, motorhawens is op Saldanha. Weskus mall is slegs 12 km Langebaan casina 10 km


房屋資訊可能變動,本網站不對其準確性承擔任何責任。欲查看更多詳細資訊,請聯繫房地產中介。為了維護您的權益,請勿在簽署協議之前提前轉帳付款。

Detail Info_zr Detail Info_zr

Land lot_zr: 709 m2
Loading map..._zr