House 115m² for sale in Saldanha - South Africa. Hierdie baie netjiese 3 slaapkamer huis het pas in die mark gekom. Lekker aftree huis, eerste kopers of as vakansie huis. Binne loopafstand van die see. Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, netjiese moderne kombuis met ingeboude stoof, binnebraai en enkel motorhuis. Alle vloere is pragtig geteel. Die erf is ten volle geplavei en het mure reg rondom. Naby die see gelee. Langebaan slegs 20 km Weskus Mall 15 km 18 km vanaf hospitale