House 200m² for sale in Hartbeespoort - South Africa

12 其他人也看了

24.10.2016 更新 (哈特比斯普特, 南非)
  •   價格: 1094909 CNY
臥房數量: 4
浴室數量: 4
200 m2

詳細資訊

參考編號 82304
House 200m² for sale in Hartbeespoort - South Africa.
Baie mooi moderne 4 slaapkamer dubbelverdieping woonhuis in die pragtige woongebied Kosmos met die Magaliesberg aan die agterkant en die Hartebeespoordam aan jou voorkant met 'n ongelooflike uitsig wat jou laat dink jy is by die see, elke slaapkamer het sy eie moderne badkamer, die hoofslaapkamer het 'n pragtige hoekbad en 'n groot stort. Die ander badkamers het slegs baddens. die kombuis is modern met genoeg kaste. die slaapkamers is ook toegerus met baie mooi en genoeg ingeboede kaste.Die oopplan sit en eetkamer is groot genoeg vir 'n moderne sitkamerstel en eetkamerstel.Daar is ook 6 a/cons in die huis om die somerhitte af te weer. die bediende toilet is langs die garage en die bediende slaapkamer is omskep in 'n waskamer vir die wasgoed.Die erf is ook groot genoeg om diere aan te hou en genoeg speelplek vir kinders.daar is ook 3 geisers wat genoeg warm water verskaf. Die bootklub is baie naby en sorg vir genoeg plesier gedurende die somer maande.Daar is ook 'n patio wat oor die Hartebeespoordam uitkyk. Die kuierplek vir naweke is Damdoryn met sy verskeie eetplekkies en stalletjies, daar is ook 'n bootklub met verskeie naweek huisies beskikbaar om te koop of te huur.


房屋資訊可能變動,本網站不對其準確性承擔任何責任。欲查看更多詳細資訊,請聯繫房地產中介。為了維護您的權益,請勿在簽署協議之前提前轉帳付款。

Detail Info_zr Detail Info_zr

Land lot_zr: 600 m2
臥房數量: 4
浴室數量: 4
Living area _zr: 200 m2

附近地點 附近地點

學校: Yes_zr

房屋設施 房屋設施

其他設施其他設施

用餐空間
學習室
警報器
車棚

客廳客廳

客廳

戶外活動戶外活動

澆灌設備
涼亭

廚房廚房

爐子
廚房

客房設施客房設施

門廊

浴室浴室

浴室
Loading map..._zr