Farm for sale in Hartbeespoort - South Africa

12 其他人也看了

24.10.2016 更新 (哈特比斯普特, 南非)
  •   價格: 302033 英鎊 (£)
臥房數量: 2
浴室數量: 2

詳細資訊

參考編號 82222
Farm for sale in Hartbeespoort - South Africa.
Die eiendom beskik oor 'n twee slaapkamer huis met twee badkamers, sitkamer eetkamer, waskamer asook 'n baie mooi kombuis met eikehout kaste en nottypine plafon. Die buitegeboue bestaan uit stoorkamer, 'n groot stoor, motorhuis, kelder en afdak. Daar is ook beeskrale. Die plaas is omhein met wildheining en die huis is omhein met sifdraad. Daar is twee boorgate. Een boorgat verskaf twintigduisend liter per uur en die ander boorgat verskaf vyftienduisend rand per uur. Die plaas beskik oor Eskom krag, spilpunt en ongeveer eenhonderd besproeiingspype is beskikbaar. Besproeiing word gedoen uit die sement dam wat vyf meter diep is. Die roerende bates op die eiendom bestaan uit 'n 83kw Landini Trekker, vier ton lusernhark, drie-skaar ploeg, vyf-tand ripper, eenrigting tien-tand dis en 'n tien-tand Tiller asook vier ton tipperwaens.en nog vele ander items. Die vier hektaar lusern behoort binne een maand ge-oes te kan word. Die ander lande is gereed om te plant. Die huis is verder boontoe wat uitkyk oor die lande. Omheining deel die tuin in twee. Brits Sakesentrum


房屋資訊可能變動,本網站不對其準確性承擔任何責任。欲查看更多詳細資訊,請聯繫房地產中介。為了維護您的權益,請勿在簽署協議之前提前轉帳付款。

Detail Info_zr Detail Info_zr

Land lot_zr: 30 m2
臥房數量: 2
浴室數量: 2

附近地點 附近地點

學校: Yes_zr

房屋設施 房屋設施

其他設施其他設施

用餐空間
車棚

客廳客廳

客廳

戶外活動戶外活動

澆灌設備

廚房廚房

廚房

客房設施客房設施

門廊
Loading map..._zr